[V&A ]

met Cey­lan en Ian

Tuis - - OPKNAP -

Wat is van die groot­ste les­se wat die pro­jek jul­le ge­leer het? Dis baie, baie moei­lik om ’n op­knap­pro­jek te be­stuur son­der vo­ri­ge er­va­ring, ver­al met t­wee kin­ders on­der drie! E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? Kom­bi­neer ’n paar tref­fen­de stuk­ke met meer be­kos­tig­ba­re i­tems. Is daar e­nig­iets wat jul­le vol­gen­de keer an­ders sal doen? Ons sal kon­trak­teurs deeg­li­ker na­vors en ons in­stink ver­trou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.