[ ONT­HOU!]

Tuis - - TUINMEUBELS -

Nie al­le bui­te­meu­bels is be­stand teen wind en weer nie. Se­ke­res moet on­der dak ge­hou word, ter­wyl an­der maar in die tuin kan staan. Gaan el­ke meu­bel­stuk se waar­borg na en be­sluit daar­vol­gens waar jy dit gaan ge­bruik.

In­ge­bou­de se­ment­ban­kies is nom­mer­pas vir stoe­pe en tuin­hoe­kies, en skep ge­mak­li­ke sit­plek met pas­ge­maak­te ma­tras­se en kus­sings. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.