Na­week­pro­jek

Maak ’n Kers­boom van kuns­gras wat jy jaar ná jaar kan ge­bruik!

Tuis - - RAAD -

1 Te­ken die vorm van ’n boom op die plank en saag dit uit. Plaas dan die plank op die kuns­gras se rug­kant en sny die­self­de vorm uit die gras. 2 Smeer Al­co­lin Ar­ti­fi­ci­al Grass Ad­he­si­ve net oor die plank (nie die gras ook nie) met ’n ge­groef­de trof­fel. (Ge­bruik ’n eet­vurk as jy nie die reg­te trof­fel het nie.) 3 Plaas dan die kuns­gras net­jies op die klam kleef­mid­del (moe­nie wag dat dit taai raak nie). Skroef ’n plan­kie aan die on­der­kant vas as voet­stuk.

Wat jy no­dig het • af­val­plank en kuns­gras • Al­co­lin Ar­ti­fi­ci­al Grass Ad­he­si­ve • saag • mat­mes • ge­groef­de trof­fel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.