Tuis

Warm kopie

-

Bederf jou hondekind met ’n Petstages Bacon Dental Bone (R245, shingavet.co.za). Dié kouspeeldi­ng met ’n spekgeur sal jou geliefde hondemaat ure lank besig hou – en terselfder­tyd sy tande help skoonmaak! Dit bevat geen lood of ftalaat nie, wat dit heeltemal veilig maak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa