[SNOEI­TYD]

Tuis - - LESERTUIN -

Die ro­se kry in Au­gus­tus hul ge­wo­ne win­ter­snoei en teen mid­del tot laat Sep­tem­ber ’n lig­te vin­ger­snoei om te ver­se­ker dat die struik meer blom­me pro­du­seer. Met vin­ger­snoei word die boon­ste punt­jie van so­wat ’n der­de van die ste­le waar­op ’n blom­knop­pie be­sig is om te vorm, uit­ge­knyp. Dit is ’n moet vir hi­bried­teero­se.

“Deur dit te doen, kry ek so­veel meer blom­me aan ’n bos, al is die ste­le ’n bie­tjie kor­ter,” ver­dui­de­lik A­de­le. “In die so­mer pluk ek baie blom­me vir die huis en vir vrien­de. Dit is ook ’n vorm van s­noei en sti­mu­leer die vor­ming van nu­we blom­me.”

Sy sny deur die he­le blom­sei­soen dooie blom­me so gou moont­lik af, want so­dra dit be­gin roos­bot­tels maak, ge­bruik die plant sy e­ner­gie om saad pleks van nu­we blom­me te vorm.

“Die rank­ro­se s­noei ons feit­lik glad nie, maar maak dit net net­jies as dit no­dig is.” >>

Dié boom is een van die ja­ka­ran­das wat se­dert die be­gin­ja­re op die erf groei en in Ok­to­ber oor­trek is met pers blom­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.