Tuis

Deel die liefde

-

Maak Kersfees vanjaar nog meer spesiaal met die ikoniese 100 g-Lindt-beertjies (R54,95)! As jy twee koop en die unieke kodes op die vervardige­r se mikrowebwe­rf intik, sal Lindt ’n skoolsak skenk aan ’n kind by die SOS Children’s Villages South Africa. Dié aanbod geld tot 25 Desember 2018. Besoek lindt.co.za. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa