’N KERS­FEES-BE­DERF

Tuis - - TUIS KOOK -

Trak­teer jou­self en jou ge­lief­des met ’n fees­maal by een van die t­wee re­stau­ran­te in die Four Se­a­sons-ho­tel The We­st­cliff in Jo­han­nes­burg. Die ge­sin­styl-ete op Ou­kers­aand in die o­pe­lug-braai­re­stau­rant Fla­mes (R1200 per per­soon) sluit klas­sie­ke fees­staat­ma­kers en ver­maak deur die So­we­to Gospel C­hoir in, ter­wyl die Kers­mid­dag­e­te by hul a­vant-gar­de-vlag­skip View (R1600 per per­soon) uit ’n vyf­gang­maal be­staan. Be­spreek by Na­ta­lie.har­ri­[email protected]­se­a­sons.com of Bi­an­ca.an­der­[email protected]­se­a­sons.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.