Tuis

Plante van die maand Waterslim grondbedek­kers

Plant ’n grondbedek­ker en kyk watter verskil maak dit aan jou tuin!

- Deur Marié Esterhuyse • Foto’s Francois Oberholste­r en verskaf

MMet ’n lewende grondbedek­ker is jou tuin kleurvol, bly die grond langer koel en lok jy welkome voëls en insekte na jou werf. Op dié manier skep jy ’n unieke habitat wat boonop mooi lyk! Ons het vier tuinkenner­s gevra watter grondbedek­kers met min moeite ’n bedding vinnig sal toegroei. Hier is van hul gunsteling­e.

 ??  ?? Helia Smit, ’n tuinboukun­dige by Cape Garden Neville Orsmond van Create a Landscape Anja Freysen van die Shadowland­sgroothand­elkwekery Wouter Kruidenier van De Kruidenier Eksklusiew­e Tuine
Helia Smit, ’n tuinboukun­dige by Cape Garden Neville Orsmond van Create a Landscape Anja Freysen van die Shadowland­sgroothand­elkwekery Wouter Kruidenier van De Kruidenier Eksklusiew­e Tuine
 ??  ?? Ondanks sy delikate voorkoms is oortjies gelukkig in hitte, droogte én arm grond!
Ondanks sy delikate voorkoms is oortjies gelukkig in hitte, droogte én arm grond!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa