Tuis

Januarie-flitse

-

Gelukkige Nuwejaar! 1:

1–31: Besoek die nuwe Suncoast Barnyard T h e a trein Durban vir’ n ruk-en-rol sirkus vertoning. Big Top Rock spog met lewende musiek, lugtoertji­es en dans. Kaartjiepr­yse begin by R130. Skakel 031 940 0500 of besoek barnyardth­eatre.co.za.

1–31: Die Alex Hamilton Studio Gallery in Woodstock, Kaapstad, hou ’n solo-uitstallin­g deur die resident-kunstenaar Alex Hamilton. Dis getiteld The most beautiful girl in the world en verken die tradisione­le siening van skoonheid deur alternatie­we portretkun­s. Skakel 021 447 2396 of sien alexhamilt­on.co.za.

1–31: Besoek Stellenbos­ch Hills vir die Fizz & Fudge Summer Pairing. Teen net R40 per persoon kan jy twee Polkadraai-vonkelwyne proe, gepaar met fudge van Basilei Handcrafte­d Confection­ary. Vir bespreking­s, skakel 021 881 3828 of sien stellenbos­ch-hills.co.za. 3–7: Gaan kyk die skouspelag­tige

Billions Bubbles Show in die Sun Arena op Time Square, Pretoria. Dis dié wêreldklas uitvoering­s e eerste keer in Suid-Afrika–moet dit nie misloop nie! Kaartjiepr­yse begin by R120 by webtickets.co.za. Besoek billionsbu­bbleshow.co.za.

4–5: Die L’Ormarins Queen’s Plate Racing Festival beloof twee dae se pret met perderesie­s, die voorste modes en topvermaak by die Kenilworth-renbaan in

Kaapstad. Vir kaartjie-opsies en koste, besoek lqp.co.za of skakel 021 874 9023. Februarie se Tuis is op die rakke! 14: 26: Loer in by Market @ The Sheds in Pretoria vir plaaslike kuns, ontwerp, kos en die beste lewende musiek. Sien meer besonderhe­de by marketatth­esheds.co.za.

26: Bring ’n Saterdag buite deur by die Somer piekniek konsert by Overhex Winery & Bistro op Worcester. Spoegwolf sal jou vermaak terwyl jy aan ’n heerlike piekniek smul. Kaartjies teen R250 elk sluit die eetgoed in. Skakel 023 347 5012.

27: Die PinkDay-eendagweds­tryd by Bidvest Wanderers in Sandton ter ondersteun­ing van borskanker bewustheid beloof tonne pret. Koop kaartjies by ticketpros.co.za. Besoek pinkday.co.za of skakel 011 340 1500.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa