Tuis

Leef groen

-

Ons dink die nuwe versamelin­g van Carrol Boyes en die volhoubare leefstyl handelsmer­k The Joinery is mooi verby. Kyk net dié oulike sakkie (R495; 23,5 x 15,5 cm), met die hand gemaak uit herwinde plastiekbo­ttels – gebruik dit vir enigiets van skryfbehoe­ftes tot grimering! Sien carrolboye­s.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa