T­ren­dy te­ëls

Tuis - - WAT’S NUUT -

Hoe mooi is dié ke­ra­miek-muur­te­ël van CTM? Dis ont­werp om die il­lu­sie van plak­pa­pier te skep en word di­gi­taal ge­druk so­dat dit nes her­win­de ge­verf­de hout lyk. Dié de­ko­ra­tie­we Pro­ven­ce-te­ël (30 x 60 cm; R239,90 elk) is per­fek vir ’n ruim­te met ’n sag­te, ro­man­tie­se styl of see-at­mos­feer. Be­soek ctm.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.