WEN­KE OOR HUISBOU]

Tuis - - LESERHUIS -

Han­ne­li het dié raad vir wan­neer jy jou droom­huis be­gin bou: • Hou by jou styl. • Die huis se ont­werp moet by jou leef­wy­se pas. • Voor jy die bou­kon­trak­teur aan­stel, volg sy ver­wy­sings op en stel ’n om­vat­ten­de kon­trak op. • Plaas ver­an­de­rin­ge ge­du­ren­de die bou­pro­ses op skrif. • Moe­nie oor­haas­ti­ge be­slui­te neem nie – huisbou is duur. • Hou so­ver moont­lik by jou be­gro­ting! Toe ons bou­kos­te by­voor­beeld duur­der uit­werk as be­plan, moes ons na an­der op­sies soos goed­ko­per be­lig­ting kyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.