Lo­tus bert­he­lo­tii

Tuis - - TUIN -

An­ja

Dié grond­be­dek­ker sal jou in jou spo­re stuit! Met sy fyn grys naald­vor­mi­ge blaar­tjies en ek­so­tie­se blom­me in ska­ke­rings van geel, o­ran­je tot rooi trek dit da­de­lik die aan­dag. Dit blom met tus­sen­po­ses reg­deur die jaar, maar is oor­trek van blom­me in die len­te en so­mer.

Plant dit in goed ge­drei­neer­de, kom­pos­ry­ke grond so­wat 45 cm uit­me­kaar om die bed­ding gou toe te groei. Dit aard goed in vol­son, maar ver­kies ’n koe­ler kli­maat – plant dit in warm stre­ke in ge­deel­te­li­ke ska­du­wee. Gee ge­reeld wa­ter tot dit goed ge­ves­tig is en daar­na net as die grond droog is. Te nat en deur­week­te grond kan die wor­tels laat ver­rot. Wan­neer nu­we tak­kies uit­loop, breek die boon­ste punt­jie ver­sig­tig af. Dit moe­dig die plant aan om sy­lo­te te maak wat dit ’n nog dig­ter mat-voor­koms sal gee. Maak nu­we plan­te van steg­gies.

Dié plant lyk ook mooi in hang­mand­jies en pot­te, en is per­fek om ’n wal mee toe te groei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.