Bas­ta met en­kel ge­bruik plas­tiek

Tuis - - KOS & DRANK -

Salig op die tong en goed vir die pla­neet – hoe­ra vir die be­kroon­de Jo­han­nes­burg­se brou­e­ry Mad Gi­ant!, wat hul krimp­ver­pak­king ver­vang het met kar­ton. “Pa­pier-e­ti­ket­te kos wel am­per dub­bel so­veel, maar kan jy jou in­dink wat dit sal kos om die see skoon te maak,” sê die brou­mees­ter en stig­ter, E­ben Uys. Jy sal R24–R25 vir een Kil­ler Hop be­taal en R85–R90 vir ’n pak van vier. Be­soek mad­gi­ant.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.