TV Plus (Afrikaans)

Telenovell­es:

-

Vir toegang tot ShowMax het jy die volgende nodig: • ’n Internetve­rbinding teen 2MB per sekonde (minimum) of 4MB per sekonde (aanbeveel), verkieslik met onbeperkte toegang of ’n groot databondel om die programme aanlyn te kan kyk. Moenie bekommerd wees as jy nie ’n goeie internetko­nneksie het nie. Met die ShowMax-app op iOS en Android kan jy tot 25 programme via Wi-Fi aflaai (soos by die kantoor), en dit later niegekoppe­l kyk. • Jy kan tot vyf verskillen­de toestelle

Jy kan seisoen 1 (al 208 episodes) van isiZulu kyk, asook Engelse telenovell­es soos Isibaya (2013-nou) en iNkaba (2012-2013). Daar is ook twee seisoene van die Sepedi- drama Skeem Saam (2011-nou) om te geniet.

Drie seisoene van die briljante veeltalige Shakespear­e In Mzansi (2008-nou) is beskikbaar. En daar’s nog baie meer kykgenot wat wag.

COOL VIR KINDERS

ShowMax is kindervrie­ndelik en -veilig. Jy kan verskillen­de profiele skep wat geskik is vir volwassene­s, tieners, kinders en kleuters. Die kleinspan sal dus nie die opsies vir die ander profiele sien nie, en kan hul eie kykstof volgens hul profiel kies. Elke fliek en reeks in die

op jou rekening registreer, en so gelyktydig verskillen­de programme op twee toestelle kyk.

Jy kan die volgende gebruik: • ’n Rekenaar of skootreken­aar wat met ’n blaaier aan die internet gekoppel is. As jou skootreken­aar en TV ’n HDMI-poort het, kan jy dit so verbind en op jou TV kyk; • ’n Slimfoon, tablet, AppleTV-toestel of slim-TV met die gratis ShowMaxapp afgelaai; • ’n DStv Explora; • Of ’n Google Chromecast Dongle of Apple AirPlay, wat jy kan gebruik om programme van jou toestel of skootreken­aar na jou TV te “cast” (Apple AirPlay vereis ’n AppleTVtoe­stel). • ’n Twitter- of Facebook-rekening of

e-pos-adres om te kan inteken. • R99 per maand. Jy kan betaal met ’n debiet- of kredietkaa­rt, ’n PayPalreke­ning, ’n ShowMax-bewys (beskikbaar by CNA, Pick n Pay en ander), FNB eBucks-bewyse, of dit by jou DStv-rekening laat voeg. • Jy kan soveel ShowMax-reekse kyk as wat jy wil – daar geen beperking nie. En jy kan vir een maand betaal en die volgende maand nie, en daarna weer inteken. Dis nes jy verkies!

Die versamelin­g sal bly verander soos nuwe materiaal bykom en ouer programme se lisensies verval. Kyk dus jou gunsteling­e eerste!

 ??  ?? Shaun The Sheep.
Shaun The Sheep.
 ??  ?? Interster.
Interster.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa