TV Plus (Afrikaans)

ONTMOET DIE ANDER

-

Regdeur die ses episodes is Mat en die polisie op die spoor van 'n reeksmoord­enaar wat sy slagoffers se gesigte met maskers van beroemde mense bedek, soos die fisikus Albert Einstein (ep. 1 op 7 Sep.) en die akteur Humphrey Bogart (ep. 2 op 14 Sep). Die ander karakters is:

Speurder Gerbrand Vos

(Ian Roberts) is 'n speurder in Mat se eenheid en hy speel 'n invloedryk­e rol om die reeksmoord­enaar vas te trek. Mat se baas, (Jody Abrahams, Irvin in The Heist, 2016-nou), wil hê Snook moet uitvind of Mat by Lara se moord betrokke was.

(Irshaad Ally, Rhafiek in die sepie Suidooster, 2015-nou), is Snook se jonger broer en het al dikwels met die gereg gebots.

Owen Hanna Nortier Brian Louis kol. Bart de Wit

(Jessica Haines, Allie in die 2010-fliek The The Bang Bang Club), is Mat se terapeut – De Wit hoop sy help Mat om sy verlies te verwerk.

(Arnold Vosloo, Jacob Broadsky in 2011 in die aksiereeks Bones, 2005-nou) is deel van 'n misdaadnet­werk in die stad.

(Colin Moss, hy het tot 2001 die rol van Stuart Buller vertolk in Isidingo, 1998-nou) werk saam met Robin.

Robin van Rees ’N SKRYWER SE ROL

Deon het nie die draaiboek help skryf nie. “Ek het gevoel as skrywer van die boek kan ek nie so objektief wees wanneer die storie vir TV verwerk word nie. Jy het 'n buitestand­er met 'n vars perspektie­f nodig.” Annette het Deon met 'n kameerol in episode 2 vereer. Deon vertel: “Ek speel een van die speurders wat 'n koerant lees. Hulle het my soos 'n regte ster laat voel met my eie woonwa met my naam op!”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa