Moenie misloop nie
Plaaskombuis
Seisoen 2 VIA (*147) 18:30 Leefstyl
Episode 12 Frans en Rosa Kruger van Vrede in die Vrystaat is bekend vir hul gasvryheid. Rosa maak ’n mieliebrood en Frans ’n skaaprugstring wat hy met marinade optower.
Geure Uit Die Vallei
Seisoen 1 SABC2 (*192) 19:00 Leefstyl
Episode 21 Chris berei Indiese duif-ertjies met tuisgemaakte roti en hoender in ’n romerige kerriekasjoeneutsous met saffraanrys.
Rillington Place
Seisoen 1 BBC First (*119) 20:00 Drama Episode 2 John het ’n ongesonde belangstelling in die pasgetroude huurders Tim en Beryl Evans. • Lees meer op bl. 36.
Die Bergs
Seisoen 1 VIA (*147) 21:00 Realiteit Episode 11 Charlize en Warren se troudag breek aan, en die kameras vang elke oomblik vas. • Lees meer op bl. 30.
Ray Donovan
Seisoen 2 e.tv (*194) 21:30 Drama (Sien langsaan)
Episode 2 Die Boston-joernalis Kate McPherson begin rondsnuffel wanneer sy onraad vermoed oor die FBI se storie oor Sully.
House Of Cards
Seisoen 5 M-Net (*101) 22:30 Drama
Episode 3 Conway stel Frank in die skadu deur ’n Skype-videosessie van 24 uur voor die verkiesing te doen.