TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Lebona is verlam nadat hy omgery is, Dineo het geweier om Jade se huwelik goed te keur, en Tladi het ’n verlowings­partytjie gehou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa