13 – 15 SEPTEMBER
Abby onthou sy het ’n huurmoordenaar gekry om Nick dood te maak, en Sami word gedwing om die uitvoerende hoofpos met Kate te deel. Sami spog by EJ oor haar nuwe werk – en die feit dat sy van sy affair met Abby geweet het. Clyde krap in Jordan se goed, en Brady trou in Las Vegas met Theresa terwyl hy besope is.