VERLEDE KEER
Gracious het ’n nuwe vriend gemaak, Brutus het om sy lewe geveg, Boi het ’n interessante aanbod gekry, en Bakang het hom tussen twee vure bevind.