TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

The Mindy Project

Seisoen 1 SABC3 (*193) 19:30 Komedie

Episode 3 Mindy en die ander dokters gaan kuier in klubs en kom agter die gemene dr. Castellano is eintlik ’n partytjied­ier.

MacGyver

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Aksie

Episode 19 Die span help Mac se vriendin wat haar dood versin het om van huurmoorde­naars te ontsnap.

Nashville

Seisoen 6 M-Net (*101) 21:00 Drama

Episode 4 Scarlett kies ’n nuwe loopbaanri­gting – terapie met perde – en Darius dwing Juliette om ’n aaklige kinderheri­nnering te herleef.

Crashing

Seisoen 2 M-Net (*101) 22:35 Komedie

Episode 6 Pete is desperaat wanneer sy fondsinsam­elingsgele­entheid vir ’n sukkelende komediant begin platval.

Graves

Seisoen 2 M-Net (*101) 23:15 Komedie

Episode 2 Oudpres. Graves en Isaiah gaan jag, en Jeremy kry wenke van ’n jaloerse joernalis vir sy nuwe geselsprog­ram.

Silicon Valley

Seisoen 5 M-Net (*101) 23:50 Komedie Episode 2 Richard se paniekaanv­alle vererger namate sy nuwe span kodeerders uitbrei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa