TV Plus (Afrikaans)

BOLD & BEAUTIFUL

-

’n Komende hofstryd in Bold & Beautiful (1987-nou, meer op bl. 27) vereis ’n streng maar regverdige r regter, en die sepie het teruggegaa­n in t tyd om een van TV se eerlikste mans ’n r rol te bied: Joe Lando. Onthou jy die d dramareeks Dr. Quinn, Medicine Woman ( (1993-1998)? Joe was die bergman Byron Sully, wat in ’n Indiane-reservaat grootgewor­d het. Maar deesdae het die 56-jarige korter hare en ’n skoon ken vir sy rol as regter McMullen.

 ??  ?? Joe lyk nou netjieser as in Dr. Quinn.
Joe lyk nou netjieser as in Dr. Quinn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa