TV Plus (Afrikaans)

SHAMELESS

-

Die donker komedie Shameless (2011-nou) het twee groot TV-name vir seisoen 9 bygekry. Courteney Cox (Monica in Friends, 1994-2004) gaan die herstellen­de alkoholis-aktrise Jen speel, wat saam met die Gallagher-kind Lip (Jeremy Allen White) die sober kamerade sal wees. Katey Sagal (Gemma Teller in die motorfiets­drama Sons Of Anarchy, 2008-2014 en Peg Bundy in Married With Children, 1987-1997) sal Ingrid speel, ’n psigiatrie­se pasiënt na wie die hoofkarakt­er, Frank ( William H. Macy), ’n begeerte ontwikkel.

 ??  ?? Courteney Cox (links) en Katey Sagal verlaag hul morele standaarde in Shameless.
Courteney Cox (links) en Katey Sagal verlaag hul morele standaarde in Shameless.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa