BABYLON BERLIN
Seisoen 1 M-Net-sat/dek (*101) 22:40/23:00 Episode 5 Kyk hoe Svetlana jaag en Kardakov (wat sy instink moes vertrou het) probeer vermoor terwyl sy in glansryke manlike drag geklee is. Dit bied beslis ’n interessante blik op vooroorlogse geskiedenis. En Marlene Dietrich word genoem!