TV Plus (Afrikaans)

WIN A HOME

-

NUWE SEISOEN BEGIN Seisoen 5 SABC3 (*193) 19:30 Episode 1 Koebaai, Afternoon Express, en hallo, Win A Home, wat nou ’n eie tydgleuf het! Die keer is die realiteits­reeks in Somerset-Wes, Wes-Kaap, en ons kan nie wag om te sien wat die ontwerpspa­nne vir die leë, nuwe woonstelle beplan nie – hul stryd is ons stryd.

Sien bl. 31.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa