TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Justin raak betrokke by die verkeerde mense, wat Vanessa bekommerd maak. Bruynwaves verloor ’n groot kontrak as gevolg van hul nuwe spanlid wat drooggemaa­k het, en Matrone is bekommerd oor die boekwinkel se toekoms. Fikani en Alexa se vriendskap word hegter, en Lesedi en Xander dink terug aan hul verlede. Rickus vra Mariaan raad oor sy toekoms, en Jacob is geskok oor hoe min jong mense lees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa