TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Bonita is oortuig daarvan sy’t die liefde van haar lewe gevind, en André speel Cupido. Matrone se geheim is op die lappe en almal is geskok, en Willem sukkel om vrede te maak met sy verlede en raak ál meer depressief. Rickus steek iets vir sy pa weg, en Nozi is bekommerd oor haar vriendin wat in die moeilikhei­d is. Marko deel goeie nuus met Esti, Jacob maak toekomspla­nne, en Justin help Vince uit ’n moeilike situasie. Olivia neem ’n groot besluit oor haar toekoms met Rickus, Esti en Marko is bekommerd oor Thinus, en Vanessa probeer alles in haar vermoë om Bruynwaves se reputasie te red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa