TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Die Stryders het ’n verrassing vir Simon, Festus en Koekie vind uit Julia het ’n geheime talent, en Renate is ontsteld ná ’n doktersond­ersoek. Schalk sukkel om hulp vir TJ te kry, en Kristien vind uit van Renate se geheim. Schalk neem TJ na ’n inrigting, Julia het haar hande vol met Festus en Koekie, en Renate is kortaf met Simon en Virginia.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa