VERLEDE KEER
Vivienne, ’n sielkundige en iemand uit Chris se verlede, het teruggetrek Ruiterbosch toe, Ian en Lee-Ann se onderskeie verkiesingsveldtogte het begin, en Bianca het sterker dwelms gebruik.