TV Plus (Afrikaans)

PASCAL SPREI HAAR VLERKE

-

Pascal Pienaar het besluit om op ’n sabbatsrei­s te gaan en is tans in Europa. “Dit hang van die skrywers en Pascal se beskikbaar­heid af of hulle Karli gaan terugbring. In die stadium wil Karli eers verseker haar ma word gesond en is in goeie hande, al beteken dit sy moet haar liefde en haar lewe so ’n bietjie op ys sit,” sê Ernst Swart, publisitei­tsbestuurd­er by Stark Films.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa