TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Steve geniet Chanel se ontferming, Jax is in ’n tweestryd oor Deon, en die Binneland-kliniek het ’n toeloop van pasiënte. Karli dring daarop aan dat At Jana gaan groet, Steve probeer sy woorde mooi tel, maar Chanel kry die verkeerde boodskap, en Delia speel haar troefkaart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa