TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Adler besef Steve en Warrick se stories verskil, At wonder oor Conrad se voorstel, en Annelize kry ’n mondelinge waarskuwin­g. Carina het Trudie se hulp nodig, en Okkie en Ilse is nuuskierig oor Trudie se nuwe vriendin. Elana is verstom oor At se ultimatum, Ruben kom agter Jax is reeds verveeld, Annelize is op die oorlogspad, en Steve besef Elana is bekommerd oor Charles. Gaynor soek die regte antwoorde, Okkie is teleurgest­eld in Trudie se besluit, en Annelize wil onkologie se naam in ere herstel. Tertius moet vure doodslaan wanneer Gaynor opdaag met vrae, Annelize verdink Delia van die nuwe drama en Louis wil ernstig met Naomi gesels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa