TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Die nuweling Pele het drome en planne om sy lewe reg te ruk, en Tshidi is woedend dat haar man Gadaffi die grens met Sphe oorgesteek het ná hy belowe het om dit nie te doen nie. Mazwi weier om met die Morokas vrede te maak, en Tau vra Gadaffi uit oor die moord op Thabi. Fana word deur die polisie ondervra, die Diales kan nie glo wat met Lesedi by die kamp gebeur het nie, en Skhalo en sy vriende skrik Mrekza se klante af met messe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa