TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Tshidi het nêrens waar sy kan wegkruip nie wanneer die polisie by haar opdaag op soek na die versteekte beeldmater­iaal, en Pele is desperaat om dinge weer aan die gang te kry. Tau vaar uit teen die een persoon wat hy gedink het hy kon vertrou wanneer hy van Gadaffi se bedrog hoor, en Zitha gee Wandile date-raad. Carlson word voor sy leerders gearrestee­r, en Mazwi voel die spanning aan tussen Gadaffi en Tau. Lesedi wil na ’n ander skool gaan weens die storie met Carlson.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa