TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Buhle besluit om eerlik te wees oor haar gevoelens vir Ranthomeng, Terror klop weer aan Skhumbuzo se deur vir hulp, en Teboho wil van Shumi ontslae raak en probeer haar doodmaak. Teboho se gedrag ontstel die oudstes en sy word aangesê om Thathe te verlaat, en Imani het genoeg gehad van Ranthomeng se leuens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa