TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

’n Keelvol Imani pak haar tasse en trek uit Ranthomeng se huis, Moliehi probeer uitvind wat Terror regtig van haar wil hê, maar hy word vermoor voor hy vir haar kan sê, en Buhle probeer Ranthomeng verlei en dit lyk of die nuwe enkelloper nie onwillig is nie. Die bewyse in Terror se moordsaak dui op Moliehi wat die skuldige is, en Shumi gee Teboho ’n waarskuwin­g. Die stamhoof Mulalo besluit om sy huwelik met Shumi te voltrek, ten spyte van Teboho se besware, en James is geskok wanneer hy van Moliehi se betrokkenh­eid by Terror se dood uitvind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa