24 – 25 SEPTEMBER
MaMlambo word ná ’n nagmerrie wakker op die oggend van haar troue, Nkunzi lê sy huweliksbeloftes aan MaMlambo af, maar MaNgcobo onderbreek sake voor hulle verder kan gaan.