TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Dintle is in gevaar wanneer sy Ndu probeer uitoorlê, en Ndu beland in die moeilikhei­d met sy onwettige besigheid wanneer ’n gevaarlike nuwe kennis hom inloop. Lindiwe het ’n rok en ’n date vir haar matriekafs­keid, en Mary reik uit na Omphile. Elders is Guinevere ontsteld omdat haar seun Timmy ingekatrol is deur ’n cougar . . . of twee!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa