24 – 25 SEPTEMBER
Quinton is verbaas wanneer hy uitreik om ’n sakeman te help, maar sy hand teruggeklap word. Elders word die treurende Langa-familie deur ’n prokureur gekontak wat nuus oor wyle Siseko se testament het.