24 – 25 SEPTEMBER
Suffo en Puleng maak hul trouplanne bekend, Reneilwe worstel met haar gevoelens vir Mzi, en Gail en Toolkit dink hulle kry die oorhand oor David, maar hulle misgis hulle.