TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Ngcolosi stel vas Sanil het gekonkel om Pranav se aandele te verkoop, maar Ngcolosi word onderbreek wanneer Majozi opdaag, en Ngcolosi bevraagtek­en MaZulu se getrouheid en of Zithulele ooit sy seun is. Dit voel vir Phanyuka of Futhi al die aandag kry, maar al waaraan Futhi kan dink is die moontlikhe­id om by Emsamo te sing, en Priscilla en die swanger Jabulile bespreek ’n geslote aanneming.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa