TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Ben weier om terug te staan vir Lincoln se dreigement­e, en Anja vaar uit teen haar ma, Lalage, maar met goeie rede. Kgothalo wil weet wat Lincoln aan Ben gaan doen, en Sechaba luister ’n gesprek tussen Gabriel en Sithembiso af wat hy teen hulle kan hou. Ben verlaat Horizon Deep en dit gee Lincoln die kans om sy seun Ntando die sondebok te maak vir die mynwerkers­drama, en Zandré probeer sy ouers, Lalage en Hendrik, help om vrede te maak. Thabang kom voor ’n ernstige probleem te staan, en Hendrik en Lalage baklei, die keer omdat Hendrik moetie gebruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa