TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Justin vra Adrienne of hul besluit om te skei ’n fout is, en Clyde hoor met sy meeluister­apparaat hoe Stefano vir Chad sê hy moet met Abby trou, want sy gaan ’n fortuin by ’n Ierse familielid erf. Clyde kom op Abby se spesiale vitamienpi­lle af en besef sy weet nie wie die pa van haar baba is nie, en Daniel vra Nicole tydens ’n romantiese aandete om te trou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa