TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Nicole gee Daniel die jawoord, en Eric is omgekrap wanneer hy Nicole se verloofrin­g sien. JJ kry toestemmin­g om vir Jennifer te sê hy werk onder die dekmantel, en Abby konfrontee­r Chad oor hoe seer sy woorde haar gemaak het. Xander sanik oor die res van die Kiriakis-clan wat bedorwe rykmanskin­ders is, en Serena klik by Daniel ná sy Eric se biegsessie by die kerk opneem. Lucas noem Will manipulere­nd ná Will Derek en Paul op ’n dubbel-date saam met hom en Sonny nooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa