TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Mpiyakhe se verhouding word bekend, stamhoof Duma roep die raad byeen om ’n toevoeging tot die familie te verwelkom, en Mehl’emamba is in die moeilikhei­d weens Phumelele se inmenging. Dabula is bly om terug te wees by sy geliefdes, en Mehl’emamba word soos ’n pion in ’n skaakwedst­ryd gebruik. Samson beveel sy span om die nuwe ou in die dorp dop te hou, Cebile kom tussen Mpiyakhe en Sibongile, Dabula het geen benul van die drama wat op pad is met die hoofskap nie, en Mbobozehlu­zo probeer Mehl’emamba red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa