TV Plus (Afrikaans)

17 – 21 SEPTEMBER

-

Al wil Simi dit nie hê nie, vertel Ma Dolly vir Simi se ouma Gogo Ngema van Simi se gesondheid­sprobleme. Cheez se potspelbed­rog word bekend en dit maak van hom ’n maklike teiken, burgemeest­er Shivambu red sy bouprojek, en Ma Dolly se ergste vrese word bewaarheid wanneer sy van Johannes se nagmerried­room uitvind. Palesa dink dis ’n goeie idee om met die slegte Cheez uit te gaan, Oscar is verpletter wanneer hy uitvind Chunks en Abednego date, en Gogo Ngema weet nie hoe om Simi te help nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa