24 – 25 SEPTEMBER
Zamani smeek Johannes om hom te vergewe, Claudia se twyfelagtige verlede kom spook by haar, en Oscar sou wat wou gee om Chunks en Abednego se romanse te kan beëindig.