TV Plus (Afrikaans)

Y&R

-

Devon en Lily se verhouding neem ’n wending ná Cane vir Lily vertel hul familie gaan Australië toe, en Neil probeer die kloof tussen Devon en Lily herstel. Victoria en Sharon baklei, ’n magstryd ontstaan tussen Ashley en Billy, en Phyllis en die listige Summer stamp koppe nadat Phyllis ingestap het terwyl Summer en Billy kafoefel. Victor maak Nikki die hof, Nick bied aan om vrede te maak met Billy, en Phyllis smeek om hulp ná haar geheim onthul is.

 ??  ?? Billy en Summer se sekskapade­s is nie so privaat as wat hulle gehoop het nie.
Billy en Summer se sekskapade­s is nie so privaat as wat hulle gehoop het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa