TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Yolanda sukkel om die laaste paar dae te onthou, maar sy het vae herinnerin­ge van Gerardo, en Lucho gebruik die loper wat hy gemaak het om by Roman se huis in te breek en hy ontdek die maskers. Polisiepla­kkate met Cristina en El Gato se gesigte gee ’n sluipmoord­enaar broodnodig­e inligting, en Lucho kyk ’n videogreep van Cristina. Later ontsnap Gato en Cristina wanneer Lucho hulle kry, maar sal hulle van Roman en Rafael kan wegkom?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa