TV Plus (Afrikaans)

12 – 14 SEPTEMBER

-

Eliza konfrontee­r Max en eis ’n verduideli­king vir sy dekade lange afwesighei­d, en Rodrigo onthul hy’t dalk sy pa gesien. Geld word uit bankrekeni­nge vermis en niemand weet wie dit vasgelê het nie, en ’n selfdood onthul ’n bende aan die polisie. Elders stem Joel in om Sofia en die owerhede te help.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa